2 Konings 18:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy was getrou aan die Here en het nie van Hom af weggedraai nie. Hiskia was gehoorsaam aan die gebooie wat die Here aan Moses gegee het.

2 Konings 18

2 Konings 18:2-9