2 Konings 18:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die manskappe het stilgebly en nie geantwoord nie, want die koning het hulle beveel om nie te antwoord nie.

2 Konings 18

2 Konings 18:30-37