2 Konings 18:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoe sal jy weerstand kan bied teen één goewerneur, één van my koning se onbelangrikste amptenare? En dan vertrou jy op Egipte vir strydwaens en perde!

2 Konings 18

2 Konings 18:15-29