2 Konings 18:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

En as julle vir my wil sê julle vertrou op die Here julle God, dit is mos Hy wie se hoogtes en altare Hiskia laat verwoes het toe hy vir Juda en Jerusalem gesê het: ‘Julle moet net by hierdie altaar in Jerusalem aanbid.’

2 Konings 18

2 Konings 18:16-24