2 Konings 18:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het na die koning geroep, en toe het die paleisbestuurder Eljakim seun van Gilkija, die staatsekretaris Sebna en die hoof uitvoerende beampte Joag seun van Asaf na hulle toe gegaan.

2 Konings 18

2 Konings 18:14-27