2 Konings 18:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terselfdertyd moes hy die goudbeslag wat hy self laat aanbring het, van die deure van die tempel van die Here en van die deurposte afstroop om die koning van Assirië te betaal.

2 Konings 18

2 Konings 18:10-22