2 Konings 18:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die veertiende regeringsjaar van koning Hiskia het koning Sanherib van Assirië al die vestingstede in Juda aangeval en verower.

2 Konings 18

2 Konings 18:9-23