2 Konings 18:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die stad na drie jaar ingeneem, in die sesde regeringsjaar van Hiskia. In die negende regeringsjaar van koning Hosea van Israel is Samaria verower.

2 Konings 18

2 Konings 18:9-16