2 Konings 17:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

die Awwiete vir Nibgas en Tartak. Die Sefarwajiete het hulle seuns verbrand ter ere van Adrammelek en Anammelek, die gode van Sefarwajim.

2 Konings 17

2 Konings 17:29-34