2 Konings 17:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al die gebooie van die Here hulle God het hulle links laat lê: hulle het twee kalwerbeelde laat giet, 'n Asjerabeeld gemaak, voor elke hemelliggaam gebuig en vir Baäl gedien.

2 Konings 17

2 Konings 17:9-19