2 Konings 17:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die twaalfde regeringsjaar van koning Agas van Juda het Hosea seun van Ela koning geword en hy het nege jaar in Samaria oor Israel geregeer.

2 Konings 17

2 Konings 17:1-9