2 Konings 16:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Agas het die silwer en die goud wat in die huis van die Here en in die skatkamers van die paleis was, gevat en as geskenk aan die koning van Assirië gestuur.

2 Konings 16

2 Konings 16:5-13