2 Konings 16:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Destyds het koning Resin van Aram en koning Peka van Israel, seun van Remalja, opgetrek om teen Jerusalem te veg. Hoewel hulle vir Agas beleër het, kon hulle nie 'n geveg afdwing nie.

2 Konings 16

2 Konings 16:4-8