2 Konings 16:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die oordekte gang vir die sabbat wat hulle by die tempel gebou het, en die buitenste ingang vir die koning het hy ter wille van die koning van Assirië van die huis van die Here af verwyder.

2 Konings 16

2 Konings 16:10-20