2 Konings 15:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het die koning met melaatsheid getref. Hy was melaats tot die dag van sy dood en het in 'n plek van afsondering gewoon. Sy seun Jotam het die paleis bestuur en oor die hele land geregeer.

2 Konings 15

2 Konings 15:1-8