2 Konings 15:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volk het egter nie afgesien van die hoogtes nie: hulle het nog diereoffers en wierookoffers op die hoogtes gebring. Jotam het die boonste poort van die huis van die Here laat bou.

2 Konings 15

2 Konings 15:28-38