2 Konings 15:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy was sestien toe hy koning geword het en hy het twee en vyftig jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Jekolja, uit Jerusalem.

2 Konings 15

2 Konings 15:1-7