2 Konings 14:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het tien duisend Edomiete in die Soutvlakte verslaan en Sela in die oorlog verower en dit Jokteël genoem, soos dit vandag nog bekend staan.

2 Konings 14

2 Konings 14:3-12