2 Konings 14:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het die bittere ellende van Israel raakgesien: Israel was volkome weerloos en sonder enige helper.

2 Konings 14

2 Konings 14:24-27