2 Konings 14:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die vyftiende regeringsjaar van koning Amasia van Juda, seun van Joas, het Jerobeam seun van koning Joas van Israel op die troon gekom. Hy het een en veertig jaar in Samaria oor Israel geregeer

2 Konings 14

2 Konings 14:22-29