2 Konings 14:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Amasia van Juda, seun van Joas, het ná die dood van koning Joas van Israel, seun van Joahas, nog vyftien jaar geleef.

2 Konings 14

2 Konings 14:8-23