2 Konings 13:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Joahas het die Here om genade gesmeek. Die Here het sy gebed verhoor, want die Here het opgemerk hoe wreed die koning van Aram hulle onderdruk het.

2 Konings 13

2 Konings 13:1-5