2 Konings 13:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Joas seun van Joahas het van Ben-Hadad seun van Gasael die stede teruggewen wat Ben-Hadad in die oorlog afgevat het van Joas se pa. Drie maal het Joas vir Ben-Hadad verslaan en Israel se stede herower.

2 Konings 13

2 Konings 13:21-25