2 Konings 13:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

en gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hy het dieselfde sonde gedoen as wat Jerobeam seun van Nebat vir Israel laat doen het. Daarvan het hy nie afgewyk nie.

2 Konings 13

2 Konings 13:1-12