2 Konings 13:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elisa het ernstig siek geword en op sterwe gelê. Koning Joas van Israel het hom gaan besoek en het oor hom gehuil en gesê: “My vader, my vader, u was vir Israel die strydwa met sy ruiters!”

2 Konings 13

2 Konings 13:7-17