2 Konings 13:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

en gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hy het nie afgesien van enige van die sondes wat Jerobeam seun van Nebat vir Israel laat doen het nie; hy het daarmee volhard.

2 Konings 13

2 Konings 13:6-12