2 Konings 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Joas het vir die priesters gesê: “Neem al die geld wat as gewyde gawes na die huis van die Here toe gebring word: die geld wat gekollekteer word, dié waarvoor elkeen persoonlik aangeslaan word en dié wat as vrywillige gawes na die huis van die Here toe gebring word.

2 Konings 12

2 Konings 12:2-7