2 Konings 12:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit was sy amptenare Sabad seun van Simat en Josabad seun van Somer wat hom doodgemaak het. Hy is oorlede, en hy is begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Amasia het hom as koning opgevolg.

2 Konings 12

2 Konings 12:18-21