2 Konings 12:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die afgetelde geld oorbetaal aan die werksvoormanne wat vir die huis van die Here aangestel is. Dié het dit oorbetaal aan die skrynwerkers en bouers wat die werk aan die huis van die Here moes uitvoer,

2 Konings 12

2 Konings 12:8-18