2 Konings 12:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die sewende regeringsjaar van Jehu het Joas koning geword, en hy het veertig jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Sibja, uit Berseba.

2 Konings 12

2 Konings 12:1-7