2 Konings 11:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet rondom die koning wees, elkeen met sy wapens in die hand. Enigeen wat in julle geledere probeer inkom, moet doodgemaak word. Bly by die koning oral waar hy gaan.”

2 Konings 11

2 Konings 11:4-16