2 Konings 10:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volgende môre het hy uitgegaan, daar gaan staan, en vir al die mense daar gesê: “Julle is onskuldig. Dit is ek wat teen die koning saamgesweer en hom vermoor het, maar wie het al hierdie mense doodgemaak?

2 Konings 10

2 Konings 10:7-16