2 Konings 10:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die brief by die leiers kom, het hulle die prinse gevat en al sewentig doodgemaak en hulle koppe in mandjies na Jehu toe in Jisreël gestuur.

2 Konings 10

2 Konings 10:3-11