2 Konings 10:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jehu het nie met sy hele hart die woord van die Here die God van Israel gehoorsaam nie. Hy het nie afgesien van die sondes wat Jerobeam vir Israel laat doen het nie.

2 Konings 10

2 Konings 10:25-36