2 Konings 10:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jehu en Jonadab seun van Rekab het saam in die tempel van Baäl ingegaan, en Jehu het vir die vereerders van Baäl gesê: “Sorg dat hier nie vereerders van die Here saam met julle is nie; net die vereerders van Baäl moet hier wees.”

2 Konings 10

2 Konings 10:21-24