2 Konings 10:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

en Jehu het oral in Israel boodskappers gestuur, sodat al die vereerders van Baäl gekom het; daar was nie 'n enkele wat nie gekom het nie. Hulle het in die tempel van Baäl ingegaan, sodat die tempel naderhand van hoek tot kant vol was.

2 Konings 10

2 Konings 10:14-31