2 Konings 10:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

en toe Jehu in Samaria kom, het hy almal van Agab wat nog in Samaria oor was, doodgemaak; hy het tot die laaste een toe om die lewe gebring, soos die Here vir Elia gesê het.

2 Konings 10

2 Konings 10:10-18