2 Konings 10:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jehu het almal doodgemaak wat nog van die koningshuis van Agab in Jisreël oor was: al die vooraanstaandes, vertrouelinge, selfs priesters; hy het nie een laat wegkom nie.

2 Konings 10

2 Konings 10:5-19