2 Konings 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die Engel van die Here het vir Elia die Tisbiet gesê: “Loop gou die boodskappers van die koning van Samaria tegemoet en sê vir hulle: Is daar dan geen God in Israel nie dat julle vir Baäl-Sebub die god van Ekron gaan raadpleeg?

2 Konings 1

2 Konings 1:1-9