1 Timoteus 6:7-9 Afrikaans 1983 (AFR83)

7. want ons het niks in die wêreld ingebring nie; ons kan ook niks daaruit wegneem nie.

8. As ons dan kos en klere het, moet ons daarmee tevrede wees.

9. Maar dié wat ryk wil word, val in versoeking. Hulle loop hulle vas in die strik van baie sinlose en skadelike begeertes waardeur mense in verderf en ondergang gestort word.

1 Timoteus 6