1 Timoteus 6:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy verskyning sal op die bestemde tyd plaasvind. Daarvoor sorg God, die goeie en enigste Heerser, die Koning van die konings en die Here van die heersers.

1 Timoteus 6

1 Timoteus 6:10-21