1 Timoteus 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie die genadegawe wat jy het, verwaarloos nie. Dit is aan jou gegee deur die profesieë toe die raad van ouderlinge jou die hande opgelê het.

1 Timoteus 4

1 Timoteus 4:5-16