1 Timoteus 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is 'n betroubare woord en kan sonder voorbehoud aanvaar word: Christus Jesus het in die wêreld gekom om sondaars te verlos. Van hulle is ek die grootste.

1 Timoteus 1

1 Timoteus 1:5-18