1 Timoteus 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

al het ek Hom voorheen belaster, vervolg en beledig. Maar God was genadig teenoor my omdat ek in my ongeloof nie geweet het wat ek doen nie.

1 Timoteus 1

1 Timoteus 1:11-18