1 Tessalonisense 5:27-28 Afrikaans 1983 (AFR83)

27. In die Naam van die Here dring ek by julle daarop aan dat hierdie brief aan al die gelowiges voorgelees word.

28. Die genade van ons Here Jesus Christus sal by julle wees.

1 Tessalonisense 5