1 Samuel 9:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die Efraimsberge deurkruis; hulle het die Salisastreek ook deurkruis, maar niks gekry nie. Hulle het die Saälimgebied deurkruis, maar daar was niks. Hulle het toe die Jeministreek deurkruis en ook niks gekry nie.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:1-9