1 Samuel 9:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volgende môre het hulle vroeg opgestaan. Toe die rooidag uitkom, het Samuel al na Saul op die dak geroep: “Staan op! Ek wil 'n ent met jou saam stap.”Saul het toe opgestaan, en hy en Samuel het buitetoe gegaan.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:21-27