1 Samuel 9:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het 'n seun gehad met die naam Saul en dié was sterk en mooi; onder die Israeliete was daar niemand mooier as hy nie. Hy was 'n kop langer as enige van sy volksgenote.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:1-5