1 Samuel 8:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Samuel se seuns was nie soos hy nie: hulle het hulle verryk ten koste van ander, het omkoopgeskenke aangeneem en die regspraak verdraai.

1 Samuel 8

1 Samuel 8:1-5