1 Samuel 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Israeliete sê toe vir Samuel: “Moenie ophou om die Here ons God vir ons om hulp te smeek nie, sodat Hy ons uit die mag van die Filistyne kan red.”

1 Samuel 7

1 Samuel 7:2-11